22 October 2012

Te DIERbaar!

Ek het die naweek bietjie rondgespeel met die nuutste Lente/Somer kleure vir KoekiesEnCream 'kiddies cupcakes'! Fondant is darem maar 'n wonderlike ding! Nie net kan mens rondspeel met die verskillende kleure nie, maar jy kan ook by die beplande partytjie se tema bly deur verskillende kleure te kombineer, en boonop 'n hele verskeidenheid kolwyntjies op die tafel voorsit.

Kyk ook na ons oulike Hello Kitty Cupcakes en die Hoohoo Cupcakes (Owl Cupcakes)

Vir meer inligting besoek ons Facebook Blad of volg ons op Twitter by @KoekiesEnCream


18 October 2012

KoekiesEnCream Catalogue

We are currently busy with our beautiful catalogue for Summer 2013! But you don't have to wait to order. We are uploaded a pre-catalogue just for your convenience! Have a look and remember to put your orders in as soon as possible, Christmas is around the corner and KoekiesEnCream will have to have more than one Santa to deliver all the beautiful upcoming orders!

How it works in 5 quick steps!

1. Decide what you want to order from either 1; 2; 3 or 4.
2. If you want to order cupcakes: make your selection in areas (a); (b) & (c)
    *Add something "extra" from (2)
3. For wedding cakes and cupcakes see (3)
4. For KoekiesEnCream Cinnabuns order from (4)
5. Put in your order at koekiesencream@ymail.com

 

Cupcakes in a cup!

Espresso Red Velvet Cupcakes!
At KoekiesEnCream it's all about detail, detail and more detail. Whether it is in the taste of the cupcake, the decorative fondant detail or simply the cup or wrapping that the cupcake is delivered in. But what happens if you are at home and you don't necessarily have cute or pretty cupcake wrappers to serve your cupcakes in...? It's as simple as either going onto our blog and following the DIY Cupcake Wrapper Step-by-step or getting creative with what you have in your own kitchen that you can use: vintage cups, doilies or even gingerbread man wax paper can do the trick!
I discovered the cutest black espresso cups in my kitchen that I bought more than 3 years ago and just couldn't resist using them for this shoot!

16 October 2012

Yeehaa Cowgirl Kitchentea!

KoekiesEnCream het twee naweke terug die voorreg gehad om 'n baie interessante en kreatiewe Kombuistee aan te pak! "Yeehaa Cowgirl" was die tema vir "bride-to-be" Caragh Villet se kombuistee. Aanstaande skoonsus, Danni Villet, wou seker maak Caragh word verras met vir 'n daggie gevul met pret en plesier...en 'n KoekiesEnCream Cowgirl kolwyntjie vir elke gier!
Custom-made Cupcake Wrappers: koekiesencream@ymail.com
Die pragtige fototjies is geneem deur Celesté Prince van Aglow Photography



9 October 2012

World Egg Day 2012 Cupcakes


World Egg Day 2012
 
KoekiesEnCream maak reg vir World Egg Day 2012 wat plaasvind op Vrydag die 12de Oktober! Gaan lees gerus meer oor dié dag by ThinkEgg.com
 
Ons het besluit om getrou te bly aan ons gebak en heerlike Sjokolade Rooi Fluweel Kolwyntjies te bak met 'n unieke element... 'n eier bo-op die kolwyntjie
 
...maar dit hou 'n soete verrassing in vir diegene wat 'n regte sout smakie verwag, want hierdie eier is gemaak van fondant!  

Volg ons op Twitter by @KoekiesEnCream of besoek ons Facebook blad KoekiesEnCream vir nog idees en inspirasie!

Wat gaan jy bak vir #WorldEggDay?
KoekiesEnCream Cupcakes for World Egg Day 2012

5 October 2012

DIY Cupcake Wrappers

KoekiesEnCream se eerste DIY Papier Kolwyntjie Koppie "stap-vir-stap". Daar is so baie kleure en karton papier om van te kies, dat ek besluit het om vandag met die tema "Touch of Pink" te gaan en 'n baie eenvoudige "Cupcake Wrapper" te maak.

Vir meer inligting kontak gerus koekiesencream@ymail.com
 
 

DIY Kolwyntjie Koppies

KoekiesEnCream gaan binnekort ons eie DIY Cupcake Wrappers / Kolwyntjie Koppies hê! Wees op die uitkyk!

Vir meer inligting e-pos gerus na koekiesencream@ymail.com

 
 

2 October 2012

Kits-Kussinkies vir 'n KoekiesEnCream kreatiewe dag!

Na afloop van 'n Babatee waarvoor ek onlangs kolwyntjies gebak het, het KoekiesEnCream vandag besluit om bietjie kreatief te raak buite die kombuis! Omdat ek so baie met koekie-drukkertjies werk het ek hierdie vormpies geneem en gekyk waar anders in die huis 'n mens jou vormpies kan gebruik. Volg hierdie maklike 10 stappe en maak ook jou eie "Kits-kussing", hetsy dit nou vir jouself, 'n baba-kamer of vir 'n geskenk bedoel is.