Tiramisu*
Trek daardie ou resepte nader en ontdek die outydse Venesiaanse tert, ook meer bekend as Tiramisu.
Lig, vinnig en met 'n knertsie brandewyn én soetwyn is hiérdie tert een vir die boeke! Daar is eindelose opsies aan hierdie resep. Jy kan bylas en verander na eie smaak!
'n Mens kan eintlik hierdie tert 'n Venesiaanse 'cocktail' tert noem, want die geure wat in hierdie Tiramisu gemeng is, sal jou verseker opkikker!




























