6 September 2011

Rooi Fluweel Sjokolade Koek




Rooi Fluweel Sjokolade Koek

Die eerste keer toe ek 'n 'Red Velvet Cake' geƫet het ek nie geweet wat om te verwag van hierdie bloedrooi kleurige koek nie!

Maar, ek was aangenaam verras! 'n Heerlike, sagte tekstuur, ryk in geure (en kleur) en met 'n roomkaas en 'marshmallow fluff' versiering!

Verseker 'n vet soen van soet!