Veerlig Vla-skywe*
Vandag se resep is heerlike vla-skywe met karamel! Hierdie resep bevat veerlig blaardeeg (puff pastry) wat perfek is vir beide soet- en southappies.
Die blaardeeg breek bietjie die soet van die tuisgemaakte vla en die gekookte kondensmelk (karamel).
Spog 'n bietjie met jou bak-vernuf by die volgende koek-en-tee!